header.popularSearches
header.quickLinks
Trending now
Beschrijving
Die boek poog om die nodige kennis te verskaf om grondgebruikers te help om die grond in hul sorg doeltreffend te bestuur - inderdaad 'n reuseverantwoordelikheid. Veldbestuur - Beginsels en Praktyke is daarop gemik om die taamlik tegniese onderwerp te vereenvoudig.
Veld is 'n lewensbelangrike natuurlike hulpbron vir ons aardse bestaan. Sowat 80% van ons mooi land bestaan uit veld. Die grootste deel daarvan word vir vee- en wildboerdery asook vir bewaring van biodiversiteit en vir ontspanning gebruik. Goeie veldbestuur is nodig om grondagteruitgang te stuit en om volhoubare voedselproduksie en bewaring van biodiversiteit te verseker. Maar goeie veldbestuur berus op 'n goeie kennis van ekologiese beginsels en veldbestuurspraktyke, iets wat baie grondgebruikers nie beskore was om te verkry nie. Die boek poog om die nodige kennis te verskaf om grondgebruikers te help om die grond in hul sorg doeltreffend te bestuur - inderdaad 'n reuseverantwoordelikheid. Die insluiting van meer as 380 foto's en illustrasies en die gebruik van maklik verstaanbare taal in Veldbestuur - Beginsels en Praktyke is daarop gemik om die taamlik tegniese onderwerp te vereenvoudig.
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 49,50

Brandon Sanderson
€ 29,70

George R. R. Martin
€ 59,40

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 62,10

Mark Douglas
€ 46,80

Brandon Sanderson
€ 34,20

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 21,60