Beschrijving
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, moet Trompie veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai.
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10