Beschrijving
In 'n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met 'n ysterhand oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. In Hard soos kameeldoringhout wonder Martie Schlage wat sy die meeste vrees - die wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar?
In 'n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met 'n ysterhand oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand - en inspireer hulle onwetend om 'n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep. In Hard soos kameeldoringhout wonder Martie Schlage wat sy die meeste vrees - die wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Sy trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want na haar ma se dood moet sy net by haar sendelingpa op Grootfontein uitkom. En in Sandroos uit Meob het Louw Greyling net een doel voor oe - om Braam Venter te vergeld en sy diamante terug te kry. Suster Ansa, die jong non van die verlate myndorpie Meob, is die padkaart na daardie skat. Min kon hy droom dat daar ook 'n roete na sy hart is ...
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now

How to Build a Car: The Autobiography of the World’s Greatest Formula 1 Designer
Newey, Adrian

The Science of Animals: Inside their Secret World
DK || Chris Packham

The Rolling Stones All the Songs Expanded Edition: The Story Behind Every Track
Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin

Ride: Cycle the World
DK Travel
Aanbevolen

M. Garand
€ 22,50

Newey, Adrian
€ 28,80

Danièle Bott
€ 32,40

Hachisu, Nancy Singleton
€ 40,50

James Hoffmann
€ 25,20

Annie Griffiths
€ 30,60

Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin
€ 37,80

Collins Maps
€ 34,20

Jacques Cavallier-Belletrud || Lionel Paillès || Aurore de la Morinerie
€ 130,50

DK Travel
€ 20,70
Serie & gerelateerd