Beschrijving
Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voëlgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom. Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede gee oor seisoenale, ouderdoms en geslagsverskille in ongeveer 240 geannoteerde kleurplate, bygewerkte verspreidingskaarte, broei- en seisoenstafies en bondige dog insiggewende teks oor uitkenning, asook aspekte van biologie soos kos en roep. Voëlgeesdriftiges se biblioteke sal beslis baat by hierdie nuwe toevoeging.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10
Serie & gerelateerd