Beschrijving
Wat is gebed? Hoe bid 'n mens? Hierdie boek probeer gebed oopbreek deur God se karakter te ontgin, gebed te ondersoek en verskeie getuienisse wat getuig oor die grootheid en almag van die lewende God. Mag hierdie boek ’n kyk gee in die karakter van God, die offer wat Jesus gebring het en die kommunikasie wat die Heilige Gees ons bied.
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur: God se karakter te ontgin; Die DNS van gebed te ondersoek en Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God. Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.
Momenteel uitverkocht
Gratis verzending
vanaf €20
30 dagen retour
zonder gedoe
Veilig betalen via iDEAL of Klarna
iDEAL · Klarna
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10
Serie & gerelateerd