Beschrijving
In Moerstaal skryf Loit Sols skryf oor sy voorsate, die Eerste Inheemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy gedigte nie, maar ook sy woordeskat en skryfwyse word deur die erfenis van sy mense verryk. Die lewegewende moederfiguur staan sentraal in dié bundel. Sý wat onderdruk en misken is, en wie se bydrae, soos dié van die taal, deur die gedigte herstel word. Sols se “skryf-stills” klink op in ’n betreuring van verlies, maar ook in ’n strewe na behoud.
header.popularSearches
header.quickLinks
Trending now
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 49,50

Brandon Sanderson
€ 29,70

George R. R. Martin
€ 59,40

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 62,10

Mark Douglas
€ 46,80

Brandon Sanderson
€ 34,20

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 21,60