Beschrijving
Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? In 2010 is Tove Jansson se Moemin-karakters 65 jaar oud. Om dit te vier, verskyn daar 'n splinternuwe reeks van Moemin-stories vir jonger kinders en vir die eerste keer is hierdie klassieke karakters en gewilde verhale ook nou in Afrikaans in boekvorm beskikbaar.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Serie & gerelateerd
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10