Beschrijving
In die afgelope 20 jaar het 'n groot tekort ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. Kontemporere Afrikaanse taalkunde vul hierdie leemte. Die boek bied 'n nuwe blik op die taalkunde en het wye gebruikspotensiaal omdat dit die kernvelde van die taalkunde, en in die besonder van die Afrikaanse taalkunde, dek. Sodoende gee dit nuwe lewe aan 'n belangrike komponent in die bestudering van die Afrikaanse taal: die taalkunde en alles wat daarmee saamhang. Inhoud en konsepte strek van die ontstaan en aard van die Afrikaanse taal, leksikografie en dokumentontwerp tot fonetiek, morfologie, sintaksis, semantiek, taalverwerwing en die normatiewe taalkunde. Bydraes deur spesialiste in die onderskeie velde bied die nuutste navorsing en 'n verskeidenheid teoretiese vertrekpunte. Nuwe en moontlik selfs omstrede standpunte sal akademiese gesprek stimuleer, terwyl elke hoofstuk nasionale en internasionale ontwikkelinge op die bepaalde gebied voorle aan 'n nuwe geslag studente, onderwysers, akademici en taalpraktisyns.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Serie & gerelateerd
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10