Beschrijving
Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by 'n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder 'n sjarmante, aantreklike duiwel...Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar kerel afgesa, en dan word sy byna deur 'n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein: Wat gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met 'n uiters aantreklike boer op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid...
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now

How to Build a Car: The Autobiography of the World’s Greatest Formula 1 Designer
Newey, Adrian

The Science of Animals: Inside their Secret World
DK || Chris Packham

The Rolling Stones All the Songs Expanded Edition: The Story Behind Every Track
Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin

Ride: Cycle the World
DK Travel
Aanbevolen

M. Garand
€ 22,50

Newey, Adrian
€ 28,80

Danièle Bott
€ 32,40

Hachisu, Nancy Singleton
€ 40,50

James Hoffmann
€ 25,20

Annie Griffiths
€ 30,60

Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin
€ 37,80

Collins Maps
€ 34,20

Jacques Cavallier-Belletrud || Lionel Paillès || Aurore de la Morinerie
€ 130,50

DK Travel
€ 20,70
Serie & gerelateerd