Beschrijving
Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel, en bevat nie minder nie as elf bundels van Breytenbach se verse. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues: Versamelde gedigte 1964 - 1975 en Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1975 - 1983.
Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so; Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde; Oorblyfsels; Papierblom; Die "(Lady One)"-siklus uit Lady One; Die windvanger; Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte; Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.
Momenteel uitverkocht
Gratis verzending
vanaf €20
30 dagen retour
zonder gedoe
Veilig betalen via iDEAL of Klarna
iDEAL · Klarna
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10
Serie & gerelateerd