Beschrijving
Vroeg een oggend het drie moeë, vuil en honger gryskoppe – Seënwense, Wysheid en Liefde – aan die deur van ? familie se huis geklop. Die familie wil hulle toe graag nooi om in te kom, maar hulle kon net een besoeker kies. Wie van die drie gaan hulle kies? Hierdie fabel is oor die kontinent heen vertel en behoort aan al die mense van Afrika. Hoewel die omgewing tipies Afrika is – van die ritme tot die taal en die patrone op die klere – is die boodskap universeel. Hierdie boek is bedoel vir elke kind en familie. Omdat dit goed geskryf en pragtig geïllustreer is, sal kinders dit oor en oor wil lees. Die storie het oorspronklik verskyn in die Sunday Times Storytime: 10 South African Stories for Children, in 2014.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now

How to Build a Car: The Autobiography of the World’s Greatest Formula 1 Designer
Newey, Adrian

The Science of Animals: Inside their Secret World
DK || Chris Packham

The Rolling Stones All the Songs Expanded Edition: The Story Behind Every Track
Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin

Ride: Cycle the World
DK Travel
Aanbevolen

M. Garand
€ 22,50

Newey, Adrian
€ 28,80

Danièle Bott
€ 32,40

Hachisu, Nancy Singleton
€ 40,50

James Hoffmann
€ 25,20

Annie Griffiths
€ 30,60

Jean-Michel Guesdon || Philippe Margotin
€ 37,80

Collins Maps
€ 34,20

Jacques Cavallier-Belletrud || Lionel Paillès || Aurore de la Morinerie
€ 130,50

DK Travel
€ 20,70
Serie & gerelateerd