Beschrijving
Markus en Domingos vlug na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Phoebe, ’n joernalis, sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan.
Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie. Gou bevind Phoebe haar midde-in ’n botsing tussen gevreesde insurgente, private militêre kontrakteurs en – erger nog – ’n bloeddorstige reeksmoordenaar.
Populaire zoekopdrachten
Snel naar
Trending now
Serie & gerelateerd
Aanbevolen

Kentaro Miura
€ 44,10

Sarah J. Maas
€ 72,00

J. R. R. Tolkien
€ 52,20

Robert Kirkman || Cory Walker || Ryan Ottley
€ 56,70

J R R Tolkien
€ 160,20

Takehiko Inoue
€ 23,40

Takehiko Inoue
€ 23,40

Leigh Bardugo
€ 36,00

Stephanie Garber
€ 18,00

Joe Abercrombie
€ 53,10